Contact us for an obligation free quote today

Call us on
Bertus +27 63 791 0789
Nicola +27 82 326 9376
Come find us at

24 Dadel Straat, Atlantic Waves
Laaiplek, Velddrif

Ons het ‘n jaar en half terug na die Weskus verhuis uit Hoedspruit. In Limpopo het ons ook maar maer jare beleef met die water, maar die krisis wat ons tans in die oë staar met die water tekort, het ons laat besluit om by Green Overall aan te sluit. Water is lewe - en ons wil graag ons deel doen vir die besparing van water.

Bertus & Nicola Pieterse